- This event has passed.
Ontmoet die Skrywers
9 March, 2024 @ 9:00 am - 12:00 pm
Kom kuier saam met ‘n paar van ons plaaslike Afrikaanse skrywers by Waverley Biblioteek op 9 Maart 2024 vanaf 09:00 tot 12:00. Indien skrywers belangstel, kan hulle Francine Beaton kontak by 0826737321 of beatonfrancine@gmail.com
