- This event has passed.
Kom gesels saam met ELSA WINCKLER
15 February, 2025 @ 10:00 am - 11:00 am
Free

Valentynsmaand is die maand van harte, sjokolade en die koningin van Afrikaanse liefdestonele, Elsa Winckler.
Kom spits jou ore, want Elsa gaan met ons gesels oor die skryf van stylvolle, intieme liefdestonele.
Link will be sent to those who RSVP 🙂
